Klag nou moord nadat pa seun in nek skiet
VRYSTAAT. – Gert Bruhns (85) het op aanklag van moord op Erich Bruhns (56), sy seun, in die Bloemfontein-landdroshof verskyn. Die saak is vir ‘n formele borgtogaansoek tot 29 April uitgestel. Sers. Mahlomola Kareli sĂȘ Bainsvlei-polisie het die aanklag van poging tot moord na moord verander. Volgens die polisie is die slagoffer op 19 April … Continue reading Klag nou moord nadat pa seun in nek skiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed