Klein Ava eersdaags gegroet

Al was Ava Jacobs maar ‘n jaar en 3 maande oud, het sy in haar kort leeftyd baie mense aangeraak. Sy het Donderdagaand in die Netcare Sunninghill-hospitaal gesterf. Afskeid word van haar op 5 Februarie geneem en belangstellendes kan by hierdie skakel aantoon of hulle haar diens wil bywoon of na die lewendige stroming kyk. … Continue reading Klein Ava eersdaags gegroet