Kleuter verkrag en vermoor – kleuterskoolonderwyseres sê sy is onskuldig
GAUTENG. – Nadat Nada-Jane Therése Challita (4) op 23 Januarie 2023 drywend in ‘n bad water aangetref is, het Amber Lee Hughes (25), haar kleuterskoolonderwyseres en die destydse meisie van die oorlede kind se pa, op twee aanklagte van verkragting en moord onskuldig gepleit. Phindi Mjonondwane, woordvoerder vir die NVG, sê die saak het Maandag … Continue reading Kleuter verkrag en vermoor – kleuterskoolonderwyseres sê sy is onskuldig
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed