Kleuter vermis – kalmte gevra

MPUMALANGA. – Nkosingiphile Ntiwane (3) van Mshadza Trust in Masoyi het op 20 Julie spoorloos vermis geraak. Die polisie het die publiek versoek om kalm te bly en die polisie kans te gee om die kleuterseun se verdwyning te ondersoek. Brig. Donald Mdhluli, provinsiale polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring die oproep tot kalmte volg nadat … Continue reading Kleuter vermis – kalmte gevra