Kleuter ‘weens geslag’ vermoor, ma en sangoma in hof
GAUTENG. – Die ma van ‘n kleuter (2) en ‘n sangoma het Maandag albei op ‘n aanklag van moord met voorbedagte rade in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn nadat laasgenoemde die kind in ‘n vlak graf aan die polisie uitgewys het. Kutlwano Shalaba (2) was glo die “verkeerde” geslag en moes daarom sterf. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir … Continue reading Kleuter ‘weens geslag’ vermoor, ma en sangoma in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed