Kliniek na ‘verkragting’ tans vir diens gesluit

LIMPOPO. – Die Chuene-kliniek, waar twee verpleegsters glo Vrydagoggend vroeg beroof, ontvoer en verkrag is, is vir die naweek nog vir diens aan die gemeenskap gesluit. Die departement van gesondheid het die aankondiging op sosiale media gemaak. Lede van die gemeenskap wat mediese hulp nodig het, word aangeraai om buurklinieke soos Maja, Soetfontein en Unit … Continue reading Kliniek na ‘verkragting’ tans vir diens gesluit