Knysna-munisipaliteit skuldig aan omgewingsmisdade

WES-KAAP. – Die Knysna- plaaslike munisipaliteit is skuldig bevind op 11 klagtes van omgewingswetsoortredings en is deur die Knysna-streekhof tot ‘n boete van R10 miljoen gevonnis. Volgens Eric Ntabazalila, NVG-streekwoordvoerder, het die munisipaliteit skuldig gepleit op klagtes wat die nasionale omgewingsbestuurswet, die afvalwet en die nasionale waterwet betrek. Die R10 miljoen-boete is vir vyf jaar … Continue reading Knysna-munisipaliteit skuldig aan omgewingsmisdade