Knysna-polisie soek hulp in soektog na 81-jarige man

WES-KAAP. – Gert Hills (81) van Kamdebolaan, Old Place, Knysna, het Vrydag vermis geraak. Sy vrou het hom by die Krysna-polisiekantoor as vermis aangemeld, wat ‘n beroep op die publiek doen om met die soektog te help. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring aan Nuusflits volgens voorlopige inligting het Hills Vrydag omstreeks 12:00 sy … Continue reading Knysna-polisie soek hulp in soektog na 81-jarige man