Kollega van wyle kapt. Nel sterf weens skietwonde
KWAZULU-NATAL. – Sers. Mandla Khuzwayo, wat saam met wyle kapt. Louis Nel in ‘n ongemerkte staatsvoertuig was toe hulle in ‘n hinderlaag gelei en daar op hulle geskiet is, het Sondagaand in die hospitaal gesterf. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sĂȘ die oorledenes was albei lede van misdaadintelligensie. Kapt. Louis Nel het op die toneel … Continue reading Kollega van wyle kapt. Nel sterf weens skietwonde
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed