Kolonel gegroet, so vorder ondersoek

Nuusflits, Uitgawe 1,791, Friday 24 January 2025 MPUMALANGA. – Lt. kol. Piet Pretorius (59) word vandag om 11:00 tydens ‘n roudiens vanuit die Family Life Church in De Bruin Park in Ermelo gegroet. Intussen word na nog ‘n verdagte in sy moord gesoek en is nog misdaadaktiwiteite ontbloot. Pretorius was die bevelvoerder van die ondersoekeenheid … Continue reading Kolonel gegroet, so vorder ondersoek