Konstabel se beweerde moordenaars vasgetrek

OOS-KAAP. – Konst. Callan Andrews (29), wat in die kop geskiet is toe hy Oujaarsaand ‘n onklaar polisievoertuig aan die gang probeer stoot het, se beweerde moordenaars, 17 en 18 jaar oud, is Saterdag gearresteer. Adj.off. Ndiphiwe Mhlakuvana van die Valke sĂȘ ‘n staatsvuurwapen is ook teruggevind. Andrews was by Gelvandale-polisie gestasioneer. Volgens Mhlakuvana het … Continue reading Konstabel se beweerde moordenaars vasgetrek