Kontakopsporing in SA nadat toeriste aan hantavirus sterf
Die departement van gesondheid werk saam met die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (Nios) en die Gautengse gesonsheidsdepartement om kontakopsporing te doen nadat twee passasiers aan boord van die MV Hondius internasionale passasierskip aan die hantavirus gesterf het. Een van die afgestorwenes se vrou het op die OR Tambo Internasonale Lughawe inmekaargesak. DiĆ© ernstige akute … Continue reading Kontakopsporing in SA nadat toeriste aan hantavirus sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed