Kubaanse dokter in hof oor ‘medikasiediefstal’ by Thabazimbi-hospitaal
LIMPOPO. – Dr. Yamilet Castaneda (54),’n Kubaanse dokter, het op 23 Oktober in die Thabazimbi-landdroshof voorgekom nadat sy daarvan beskuldig is dat sy medikasie by die Thabazimbi-hospitaal gesteel het. Kol. Malesela Ledwaba, polisiewoordvoerder, sê die dokter is op waarskuwing vrygelaat en die saak is vir verdere ondersoek tot 28 November uitgestel. Die beweerde diefstal het … Continue reading Kubaanse dokter in hof oor ‘medikasiediefstal’ by Thabazimbi-hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed