KYK: 11 persone (1 kind) dood in ongeluk – vermy die gebied

Waarskuwing! Die foto’s van die ongelukstoneel kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Minstens 11 persone, insluitend vermoedelik ‘n 13-jarige kind, is in ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n minibustaxi op die ou R102, nou die Wanda Celestraat, naby Lotus Park, in Isiphingo, suid van Durban, dood. Motoriste word aangeraai om die gebied weens verkeer … Continue reading KYK: 11 persone (1 kind) dood in ongeluk – vermy die gebied