KYK: 42 sterf in busongeluk, talle beseer

Nuusflits, Uitgawe 2,053, Monday 13 October 2025 LIMPOPO. – Minstens 42 insittendes van ‘n bus is dood, nadat die bus wat vanaf Gqeberha na Malawi onderweg was, Sondag omstreeks 18:00 op die N1 noord naby Ingwe Lodge, buite Musina, ‘n ongeluk gemaak het. Die departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid sĂȘ in ‘n verklaring Violet Mathye, … Continue reading KYK: 42 sterf in busongeluk, talle beseer