KYK: 9-jarige meisie sterf toe sokkerspeler se voertuig reg van voor tref

Waarskuwing! Die beeldmateriaal kan sommige lesers ontstel. GAUTENG. – ‘n Meisie (9) het Woensdagoggend gesterf toe die voertuig van Shaun Mogaila, ‘n sokkerspeler vir Sekhukhune United, oor die middelman in Andrew Maphetostraat in Tembisa beweeg en met ‘n ander voertuig gebots het. Thabiso Magkato, woordvoerder vir die Ekurhuleni-metropolisiedepartement (EMPD), sĂȘ beamptes het hulle omstreeks 07:30 … Continue reading KYK: 9-jarige meisie sterf toe sokkerspeler se voertuig reg van voor tref