KYK: AfriForum teen voorgestelde naamsverandering van Krugerwildtuin
AfriForum neem standpunt teen die voorgestelde naamsverandering van die Nasionale Krugerwildtuin in. Die organisasie sê die EFF wil na bewering die naam verander en vra dat dit gestop word. ‘n Petisie is van stapel gestuur. Volgens AfriForum is die Krugerwildtuin meer as net ’n naam, dit word as die kroonjuweel van Suid-Afrika se natuurlike erfenis … Continue reading KYK: AfriForum teen voorgestelde naamsverandering van Krugerwildtuin
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed