KYK: AfriForum teen voorgestelde naamsverandering van Krugerwildtuin

Lees ook :

Foto: AfriForum

AfriForum neem standpunt teen die voorgestelde naamsverandering van die Nasionale Krugerwildtuin in. Die organisasie sê die EFF wil na bewering die naam verander en vra dat dit gestop word. ‘n Petisie is van stapel gestuur.

Volgens AfriForum is die Krugerwildtuin meer as net ’n naam, dit word as die kroonjuweel van Suid-Afrika se natuurlike erfenis beskou, ’n simbool van die ryk en komplekse geskiedenis en ’n lewende skakel tussen die verlede en die toekoms. AfriForum sê voorts die voorgestelde verandering en besluit deur politici is nie net ’n deel van ‘n gedeelde geskiedenis wat uitgewis sal word nie, maar ook een van Suid-Afrika se waardevolste globale toerismehandelsmerke wat beskadig kan word.

Dié organisasie het ‘n beroep op die publiek gedoen om van hulle te laat hoor. Stop die naamsverandering! Het jy geweet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief