KYK: Appel stel nuwe liefdesenkelsnit vry
Appel het sy tweede enkelsnit, Sterre, van sy komende kortspeler Genesis, bekendgestel. “Sterre is ’n liefdeslied wat teruggryp na die begin van my en my vrou se verhaal. Sy het in die stad gebly en ek op die plaas. Die kilometers tussen ons was lank, maar die hemel was dieselfde. Wanneer ons verlang het, het … Continue reading KYK: Appel stel nuwe liefdesenkelsnit vry
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed