KYK: Bitou-onderburgemeester ondersoek ná ‘skiet in openbaar’
Video in berig. WES-KAAP. – Die polisie ondersoek ‘n voorval waarvan ‘n video wyd op sosiale media versprei word, van Nokuthula P. Kolwapi, die adjunkburgemeester van Bitou- plaaslike munisipaliteit, wat na bewering ‘n vuurwapen in die openbaar afvuur. Die voorval het glo Sondag by ‘n tradisionele seremonie in KwaNokuthula, naby Plettenbergbaai, plaasgevind. Die ANC in … Continue reading KYK: Bitou-onderburgemeester ondersoek ná ‘skiet in openbaar’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed