KYK: Bloemfontein-rooftog – slagoffers gevra om na vore te kom
Waarskuwing Beeldmateriaal kan sensitiewe lesers ontstel VRYSTAAT. – Die Parkweg-polisie het twee verdagtes gearresteer, maar soek na die slagoffers in ‘n blou Ford Fiesta wat gewelddadig in die Bloemfontein-sakegebied aangeval en beroof is. Beeldmateriaal van die voorval is op sosiale media te sien. Sers. Mahlomola Kareli sĂȘ die ysigwekkende beeldmateriaal het dadelik ‘n mannejag na … Continue reading KYK: Bloemfontein-rooftog – slagoffers gevra om na vore te kom
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed