KYK: Bybelvers inspireer Appel se nuwe enkelsnit ‘Die Boer Hier Binne My’
Appel, oftewel Christoph Kotze, die sanger en liedjieskrywer, het die eerste enkelsnit, Die Boer Hier Binne My, bekendgestel van sy 5-snit kortspeler, Genisis, wat op pad is. Die liedjie is volgens hom ’n eerlike, grondvaste stuk musiek wat die huidige tydsgees aanspreek. “Dis die hartklop van die hele EP. Stil, eerlik en vol waarheid. Dit … Continue reading KYK: Bybelvers inspireer Appel se nuwe enkelsnit ‘Die Boer Hier Binne My’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed