KYK: City of Tshwane sit staatsinstansies se elektrisiteit af

GAUTENG. – Dr. Nasiphi Moya, uitvoerende burgemeester van die stad Tshwane, het Donderdag gesĂȘ die Tshwane Ya Tima-operasie is daarop gemik om skuld wat nasionale en provinsiale regeringsdepartemente aan die stad verskuldig is, te verhaal. Die skuld, die meeste van staatsinstansies, staan op meer as R1 miljard. Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, … Continue reading KYK: City of Tshwane sit staatsinstansies se elektrisiteit af