KYK: Eks-takie geïdentifiseer as Getuie D se ‘skieter’ – Wiandré Pretorius ook geïmpliseer

GAUTENG. – Matipandile Sotheni (41), ‘n voormalige spesialetaakmaglid, het vanoggend (Maandag) op die aanklag van Marius van der Merwe, oftewel Getuie D, se moord in die Brakpan-landdroshof verskyn. Van der Merwe is op 5 Desember 2025 doodgeskiet, nadat hy voor die Madlanga-kommissie van ondersoek getuig en verskeie persone geïmpliseer het. Wiandré Pretorius was ná die … Continue reading KYK: Eks-takie geïdentifiseer as Getuie D se ‘skieter’ – Wiandré Pretorius ook geïmpliseer