KYK: FlySafair-passasier se gedrag glo oor alkohol

Video-opnames in berig. Sosiale media wemel van beeldmateriaal van die FlySafair-vlug FA185 van Durban na Kaapstad op 26 Desember wat in chaos ontaard het as gevolg van ‘n passasier wat haar glo weens alkoholmisbruik wangedra het. Die passasier is blykbaar meer alkohol geweier. Op beeldmateriaal kan dan gesien word waar sy een van die kajuitbemanningslede … Continue reading KYK: FlySafair-passasier se gedrag glo oor alkohol