KYK: FlySafair-passasier se gedrag glo oor alkohol

Lees ook :

Foto's: Skermgrepe van beeldmateriaal op X

Video-opnames in berig.

Sosiale media wemel van beeldmateriaal van die FlySafair-vlug FA185 van Durban na Kaapstad op 26 Desember wat in chaos ontaard het as gevolg van ‘n passasier wat haar glo weens alkoholmisbruik wangedra het.

Die passasier is blykbaar meer alkohol geweier. Op beeldmateriaal kan dan gesien word waar sy een van die kajuitbemanningslede stamp nadat sy haar gevloek het.

In plasings op sosiale media het verskeie individue gesê die katjuitbemanning het professioneel ten tyde van die insident opgetree.

Nuusflits het kommentaar van FlySafair gevra.

Verskeie video-opnames is op X gedeel, kyk hier onder, asook die kommentaar daar by:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief