KYK: Gebarste waterpyplyn veroorsaak chaos

Video-opnames in berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Gebarste waterpyplyn het Saterdag in die omgewing van die M19 in Reservoir Hills chaos veroorsaak. ‘n Video-opname (krediet onbekend) van die voorval is op sosiale media gedeel. Ethekwini-munisipaliteit het Saterdag in ‘n verklaring gesê die pyp is geïsoleer en geassesseer om dit te herstel. Water het in groot hoeveelhede … Continue reading KYK: Gebarste waterpyplyn veroorsaak chaos