KYK: Inwoners betoog oor lang kragonderbreking in East Lynne

Nuusflits, Uitgawe 2,137, Monday 5 January 2026 Video-opnames en foto’s in berig. GAUTENG. – Die gemeenskap van East Lynne het Sondag betoog nadat die gebied teen vandag reeds 12 dae sonder elektrisiteit is. Die elektrisiteitsonderbreking is weens ’n brand by die Koedoespoort-substasie, met aanhoudende tegniese probleme wat die herstelwerk verder vertraag. Die gemeenskap het verskeie … Continue reading KYK: Inwoners betoog oor lang kragonderbreking in East Lynne