KYK: Joshlin-oortreders sal lewenslank ‘n adres in die tronk hê

WES-KAAP. – Die drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-saak, wat sedert Februarie verlede jaar vermis is, is pas vanoggend tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Regter Erasmus het in die Wes-Kaap-hooggeregshof, sittend op Saldanhabaai, het vir Racquel Chantel (Kelly) Smith, Jacquen Rowhan Appollis en Steveno Dumazio Duwayne van Rhyn op aanklagte van mensehandel en ontvoering gevonnis. Die … Continue reading KYK: Joshlin-oortreders sal lewenslank ‘n adres in die tronk hê