KYK: Klaagster glo deur polisie aangerand
WAARSKUWING! Die beeldmateriaal is grafies en kan lesers ontstel. VRYSTAAT. – Beeldmateriaal van ‘n vrou, wat op sosiale media as Stephanie Booysen geïdentifiseer is en glo deur polisielede van Heidedal-polisiestasie aangerand word, is wyd en syd versprei. Brig. Motantsi Makhele sê die provinsiale kommissaris neem kennis van die beeldmateriaal van die beweerde insident. Die vrou … Continue reading KYK: Klaagster glo deur polisie aangerand
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed