KYK: Krag af ná ontploffing en brand by Watloo-substasie

GAUTENG. – Verskeie dele van Tshwane is vanoggend deur ‘n kragonderbreking geraak ná ’n ontploffing by die Waltloo-substasie. Die ontploffing het die 132 kV Njala-invoersubstasie laat afskakel (trip), waarna toevoer na verskeie primêre substasies ontwrig is. Brandbestryders van die Mamelodi- en Silverton-brandweerstasies is na die toneel ontbied, waar hulle werk om die brand onder beheer … Continue reading KYK: Krag af ná ontploffing en brand by Watloo-substasie