KYK: Laurika Rauch stel na agt jaar ‘Liewe Lewe’ vry

Nuusflits, Uitgawe 1,609, Friday 26 July 2024 Laurika Rauch, legende in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf, het na agt jaar van stilte ‘n snit genaamd Liewe Lewe vrygestel. “Ek het die voorreg van ’n baie lang loopbaan van meer as 40 jaar gehad, maar tree nou al virgeruime tyd nie meer op nie. Ek kry egter daagliks … Continue reading KYK: Laurika Rauch stel na agt jaar ‘Liewe Lewe’ vry