KYK: Metropolisie veroorsaak chaos met protesaksie

GAUTENG. – Die EMPD (Ekurhuleni-metropolisiedepartement) het vanoggend chaos op paaie veroorsaak, veral hoofweĆ«, wat in die gebied geblokkeer is. Motoriste is gemaan om van alternatiewe roetes gebruik te maak. Nuusflits het kommentaar van EMPD gevra. Sosiale media wemel van beeldmateriaal oor die protesoptog in amptelike departementsvoertuie en protesgangers in volle uniform. Kevin van der Mescht … Continue reading KYK: Metropolisie veroorsaak chaos met protesaksie