KYK: Minister verwerp bewerings deur KZN-polisiehoof

Senzo Mchunu, die polisieminister, het bewerings wat deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal gemaak is, as ongegrond verwerp. Kamogelo Mogotsi, woordvoerder van die polisieminister, sĂȘ in ‘n verklaring aan Nuusflits hy was die naweek in sy hoedanigheid as lid van die nasionale uitvoerende komitee van die ANC by ‘n veldtog in Vryheid, KZN, … Continue reading KYK: Minister verwerp bewerings deur KZN-polisiehoof