KYK: Misdaadintelligensiebeampte doodgeskiet, grootskaalse soektog na verdagtes

KWAZULU-NATAL. – Twee misdaadintelligensiebeamptes van die polisie is vroeĆ«r vandag (Donderdag) in Mount Edgecombe geskiet. Een is noodlottig gewond. ‘n Grootskaalse soektog na verdagtes is van stapel gestuur. Volgens brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, is die beamptes in die Mount Edgecombe-omgewing aangeval. Die bestuurder van die staatsvoertuig is op die toneel dood, terwyl die tweede … Continue reading KYK: Misdaadintelligensiebeampte doodgeskiet, grootskaalse soektog na verdagtes