KYK: Moordenaar van Caiphus Nyoka gevonnis

GAUTENG. – Johan Marais (66), ‘n voormalige seksieleier van die Reaksie-eenheid 6 in Dunnotar, is ná sy skuldigbevinding aan die voorafbeplande moord op Caiphus Nyoka deur die Pretoria-hooggeregshof tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis. Lumka Mahanjana, NVG-woordvoerder, sê luidens ‘n verklaring Marais het op 24 Augustus 1987 saam met ander polisielede ’n plan uitgevoer om … Continue reading KYK: Moordenaar van Caiphus Nyoka gevonnis