KYK: Oekraïense vlugteling op trein in VSA doodgesteek
Waarskuwing: Die video kan sensitiewe lesers ontstel VSA. – Iryna Zarutska (23), ’n Oekraïense vlugteling in die VSA, is op 22 Augustus op ’n trein in Charlotte, Noord-Carolina doodgesteek nadat sy op ‘n trein van die Lynx Blue Line geklim het. Die voorval word wyd veroordeel. Volgens die ondersoekbeampte James C. Barnacle jr., het Zarutska … Continue reading KYK: Oekraïense vlugteling op trein in VSA doodgesteek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed