Onwettige straatren eis bekende in omgewing

GAUTENG. – Phillip Bezuidenhout (25) het gesterf nadat die voertuig waarin hy gery het, glo Sondagaand tydens ‘n onwettige straatren in die berugte Steve Bikorylaan in die Moot van Pretoria met ‘n ander motor gebots het. Die voorval in die Wonderboompoort-polisiëringsgebied het medelye laat instroom. Volgens kapt. Johan van Dyk, polisiewoordvoerder, is ‘n passasier van … Continue reading Onwettige straatren eis bekende in omgewing