KYK: Ouergedrag veroordeel ná video van kleuter – inhegtenisneming verwelkom

GAUTENG. – Die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling het die gedrag van die ouers van ‘n kleuter skerp veroordeel nadat ‘n video op sosiale media versprei is waarin gesien kan word hoe die kleuter aan ‘n pyp met ‘n onbekende stof in ‘n gebreekte botteldoppie rook. Die departement het voorts die inhegtenisneming van die ouers … Continue reading KYK: Ouergedrag veroordeel ná video van kleuter – inhegtenisneming verwelkom