KYK: Pasiënte ontruim toe hospitaal begin brand

GAUTENG. – Pasiënte van die ongeluk-en-noodgevalle-eenheid van dieTembisa- provinsiale tersiêre hospitaal moes Saterdagmiddag tydens ‘n brand ontruim word. Motalatale Modiba, die woordvoerder vir die Gauteng-gesondheidsdepartement, sê in ‘n verklaring die pasiënte is na veilige plekke in die hospitaal geneem. Nadat die brand geblus is, is die eenheid skoongemaak en pasiënte is herevalueer. Geen beserings of … Continue reading KYK: Pasiënte ontruim toe hospitaal begin brand