KYK: Polisiekommissaris sê oor beweerde ondermyning van taakspan om politieke moorde te ondersoek
KWAZULU-NATAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, die provinsiale polisiekommissaris, het Sondag tydens ’n mediakonferensie breedvoerig verslag gedoen oor die werk en ontwrigting van die polisie se taakspan wat politieke moorde ondersoek, asook beweerde pogings om die eenheid te ondermyn. Lt.kol. Robert Netshiunda, die provinsiale polisiewoordvoerder, het die notas van die mediakonferensie vrygestel. Volgens Mkhwanazi is die … Continue reading KYK: Polisiekommissaris sê oor beweerde ondermyning van taakspan om politieke moorde te ondersoek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed