KYK: Polisievrou in Kimberley aangerand – verdagtes in arres

Video aan einde van die berig NOORD-KAAP. – ‘n Aanval op ‘n vrouepolisiekonstabel tydens misdaadvoorkomingspligte in die Kimberley-sakegebied is skerp veroordeel. Twee verdagtes is inhegtenis geneem. ‘n Video-opname van die voorval is intussen wyd versprei. Brig. Mashay Gamieldien, polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring die video-opname wys hoe die polisiekonstabel tydens die uitvoering van haar pligte … Continue reading KYK: Polisievrou in Kimberley aangerand – verdagtes in arres