KYK: Sakeman vra geld van polisiekonstabel terug
Video-opnames in berig. GAUTENG. – AndrĂ© Snyman van eblockwatch het kort gelede ‘n video-opname langs ‘n pad naby Diepsloot geneem, toe hy R2 000 wat glo deur ‘n vroulike polisiekonstabel van ‘n werknemer gevat is, teruggevra het. In die opname haal die konstabel die geld uit haar sak en oorhandig dit aan Snyman, waarna sy … Continue reading KYK: Sakeman vra geld van polisiekonstabel terug
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed