GAUTENG. – DJ, Oupa John Sefoka, algemeen bekend as DJ Sumbody, is in November 2022 in ‘n skietaanval dood. Die polisie se taakspan vir politieke moorde het Maandag vier verdagtes in noue samewerking met speurders vir georganiseerde misdaad aangekeer. Die vuurwapen wat gebruik was en die verdagtes word ook aan die moord op Armand Swart … Continue reading KYK: ‘Sluipmoordenaars en meesterbrein’ vir moord op DJ Sumbody, Armand Swart en ander misdade vasgetrek
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed