KYK: Stemboodskappe uit puin ná tempel ineenstort
Verskeie foto’s en video’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ‘n Vierverdieping tempel-konstruksie in Redcliffe, naby Verulam het Vrydag ineengestort. Rusa sê stemboodskappe vir hulp is deur vasgekeerdes vanuit die puin gestuur. Die soektog is Vrydagaand gestop, maar vanoggend voortgesit. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê daar word sedert 05:00 vanoggend (Saterdag) na oorlewendes in die puin … Continue reading KYK: Stemboodskappe uit puin ná tempel ineenstort
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed