KYK: Televangelis oor immigrasiestatus in hegtenis geneem

OOS-KAAP. – Timothy Oluseun Omotso, ‘n Nigeriese televangelis, verskyn vandag (Maandag) in die hof nadat hy Saterdag oor sy immigrasiestatus in Oos-Londen in hegtenis geneem is. Genl. Fannie Masemola, nasionale polisiekommissaris, het die inhegtenisneming bevestig. Die departement van binnelandse sake sĂȘ in ‘n verklaring Omotso is tydens ‘n polisie-operasie in hegtenis geneem. Die arrestasie volg … Continue reading KYK: Televangelis oor immigrasiestatus in hegtenis geneem