KYK: Uber-bestuurder op video met mes gesteek

Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. WES-KAAP. – Die Brackenfell-polisie het ‘n saak van roof vir ondersoek geregistreer nadat ‘n e-hailing-bestuurder Dinsdag omstreeks 06:00 op die Bottelarypad in Brackenfell met ‘n mes gesteek en van sy selfoon beroof is. Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits die omstandighede rondom die voorval word ondersoek. Nog … Continue reading KYK: Uber-bestuurder op video met mes gesteek