Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Uber-bestuurder op video met mes gesteek

Foto: Skermgreep video Kraailove
Foto: Skermgreep video Kraailove

Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel.

WES-KAAP. – Die Brackenfell-polisie het ‘n saak van roof vir ondersoek geregistreer nadat ‘n e-hailing-bestuurder Dinsdag omstreeks 06:00 op die Bottelarypad in Brackenfell met ‘n mes gesteek en van sy selfoon beroof is.

Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits die omstandighede rondom die voorval word ondersoek. Nog geen inhegtenisneminsg is gemaak nie.