KYK: Video van geweld in Boksburg trek aandag
Waarskuwing! Geweld en taalgebruik in die video kan sommige lesers onstel. GAUTENG. -‘n Video van ‘n gewelddadige voorval in Boksburg het op sosiale media versprei en wyd aandag getrek. Wat eers as ‘n straatgeveg bestempel is, is na bewering die reaksie van die gemeenskap nadat ‘n ouer man glo onvanpaste opmerkings teenoor ‘n meisie gemaak … Continue reading KYK: Video van geweld in Boksburg trek aandag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed