Lasbrief vir verdagte in Armard Swart-moordsaak uitgereik
Nuusflits, Uitgawe 1,929, Wednesday 11 June 2025 GAUTENG. – ’n Lasbrief is Woensdag vir die inhegtenisneming van Lucky Boitumelom Molefe uitgereik. Hy word in verband met die moord op Armand Swart (30) gesoek, wat op 17 April 2024 buite sy werkplek in Vereeniging in sy voertuig doodgeskiet is. Twee verdagtes, wat in ’n wit Hyundai … Continue reading Lasbrief vir verdagte in Armard Swart-moordsaak uitgereik
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed